Dogtertjie met die wit rokkie Ek hou jou hand vas Ek wil jou dinge van my hart leer Dogtertjie met die wit rokkie Ek gaan vir jou baklei Ek tel jou op en gee jou sekuriteit Dogtertjie met die wit rokkie Jy is nie meer alleen nie Ek ken jou hartjie se seer [...]
