Daar is iets omtrent Winklespruit kampe wat verder gaan as die see, die mense en ‘n week vol lag en rondhardloop. Iets wat mens nie werklik in woorde kan omsit nie. Ek weet net verseker die Here se hart klop vir die kampe. Sy hart is wawyd oop vir elke kind en personeellid. Die [...]
