As it is in heaven

Ek is seker die enigste persoon wat nie van die movie gehou het nie, die movie eindig met ‘n klomp los drade wat in die lug hang.  Die karakters het net issues oopgekrap en niks daar omtrent gedoen om healing te kry en daarmee te deal nie.  Ek weet nie, dis was maar weird en [...]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.