Klein kremetart

Klein kremetart boompie sterk Jou wortels groei, hulle groei ver Groot happe uit jou het al spons geword Jy staan groot Jy staan uit Jy staan wyd Jy staan alleen Vir jare groei jy al op jou eie Groei met ‘n bietjie water, die Afrika-son het jou al laat verstik Maar My krane gaan nou [...]

Winklespruit 2007

Ek is weer veilig terug van Winklespruit se CSV kamp en dit was net awesome!  Ek moet sê ek het dit vreeslik geniet, ek het jarre laas so baie gelag soos in die week wat verby is.  Ek kan nie onthou wanneer laas ek so hard gelag het nie.  Ek het vir ou Maxie, wat [...]

Waar was ek?

Bietjie ‘n update in ‘n busy busy lewe… Laas naweek was ek bietjie Vrystaat toe saam met Werner en Susan, Werner het sy creative team bietjie op ‘n retreat gevat, en dit was so gebless en die Here het regtig kom opdaag met die coolste idees vir Sy gemeente.  En die peoples wat saam was, [...]

Moeg en moeilik

Dis hoe ek voel, moeg en moeilik… Ek het net vanoggend moeilik wakker geword, het toe na ‘n vriendin gegaan en die kuiertjie by haar was vir my awesome, dalk net wat ek vir daardie 2 ure nodig gehad.  Dis was heerlik, maar toe ek by die huiskom het ek net uitgepass en eers weer [...]

Our deepest fear video

[youtube=http://www.youtube.com/watch?v=nvodkFVN-Ec

Our greatest fear

Our greatest fear is not that we are inadequate, but that we are powerful beyond measure. It is our light, not our darkness, that frightens us. We ask ourselves, Who am I to be brilliant, gorgeous, handsome, talented and fabulous? Actually, who are you not to be? You are a child of God. Your playing [...]

Sneeu in Alberton

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.